NAD
Terapie e-boek NAD
Energie Protokolle en NAD Energie Supplementasie word internasionaal
geloof en word suksesvol geïmplementeer in Suid-Afrika sedert
1989. “’n
E-boek oor die verstommende NAD terapie; hierdie e-boek is ’n
moet vir enige iemand laag in energie, chronies
siek…. of wat net optimale gesondheid wil
handhaaf…”
Dr.
Deborah Baker Racine. Voormalige Adjunk President van NUPATH
in Kanada, lid van die Internasionale Akademie van Voorkomende Medisyne.
“Hierdie
nuwe werk met NAD Terapie is baie opwindend en is in die kol dink ek.
Dit is inderdaad ’n NAD
Energie Tekort (NET) omdat in die afwesigheid van die
ko-ensiem siklus word feitlik alle reaksies in die
liggaam benadeel. Energie is inderdaad essensieel nie net om
ons spiere te dryf nie maar om ons kos te verteer, te
redeneer en om te voel...” “Tot
my verbasing en genot was daar amper ’n onmiddelikke reaksie
in pasiënte wat
normaalweg 3 tot ses maande sou
neem om verbetering te toon met
vitamien
B3....”
“Dit
is om hierdie redes dat ek die informasie in die e-boek so waardevol en
belangrik ag en ek verwag om die stawing van die werk
wêreldwyd sodra dit bekend word in die mediese
professie en soveel meer sodra die algemene publiek van siek
mense en hul families daarvan uitvind...”
Dr.
Abram Hoffer Dr. Abram Hoffer is ’n Kanadese
Psigiater met ’n Doktersgraad in Biochemie en is vereer deur
die Instituut vir Funksionele Medisyne as een van die top 5 baanbrekers
van nuwe medisyne vir die een en twintigste eeu.
“Die
potensiaal van NAD en niasien terapie om siektes te behandel gaan nou
voort in Suid-Afrika. Theo Verwey en sy groep van
klinikusse is nou die toekoms van die beweging om hervorming
mee te bring in mediese terapie. Dit is die konsep van NAD as
’n medisinale middel wat nie geïgnoreer
moet word nie, die nodige navorsing moet toegelaat word,
ondersteun word, die resultate geëvalueer word,
erken word en oorgedra word aan die jong klinikusse van
vandag.” Prof JP
Cleary, Universiteit Wisconsin-Madison
Om u
gratis kopie van Dr. Theo Verwey se NAD Terapie e-boek af te
laai kliek asseblief hier.
|