Oor
ons kantoor Tot
diens in natuurlike medisyne vanaf 1972. Ons gesondheidssorgsentrum is
naby die N12 hoofweg, in Flamwood, Klerksdorp,
Noordwes-Provinsie, Suid-Afrika. Dr. J.
Oberholzer Ing. 9 Cullinan Straat Klerksdorp 2571 Posbus
7346 Flamwood 2572 Suid Afrika
Tel:
+ 27 18 468 6840 Faks: + 27 18 468 6841
e-pos: drjoberholzer@vodamail.co.za Web:
www.droberholzer.com Ons
afspraaktye is: Maan
– Dins: 8:00 – 13:00 / 14:00-17:00 Don
– Vry: 8:00 – 13:00 / 14:00-17:00
Afsprake
op Woensdae is beskikbaar op aanvraag. |